Zum Hauptinhalt springen Zur Suche springen Zur Hauptnavigation springen
Haben Sie Fragen? Einfach anrufen, wir helfen gerne: Tel. 089/210233-0
oder besuchen Sie unser Ladengeschäft in der Pacellistraße 5 (Maxburg) 80333 München
+++ Versandkostenfreie Lieferung innerhalb Deutschlands
Haben Sie Fragen? Tel. 089/210233-0

Break Free (Afrikaans Edition) Breek Vry (Hoe om Vry te Word en Vry te Bly)

18,00 €*

Versandkostenfrei

Produktnummer: 16A50307961
Autor: Savchuk, Vladimir
Veröffentlichungsdatum: 18.11.2024
EAN: 9798893140347
Sprache: Afrikaans
Seitenzahl: 250
Produktart: Kartoniert / Broschiert
Verlag: Vladimir Savchuk
Produktinformationen "Break Free (Afrikaans Edition) Breek Vry (Hoe om Vry te Word en Vry te Bly)"
Is jy vasgevang in sondige gewoontes? Voel jou eindbestemming buite jou bereik? Voel dit asof jy in jou geestelike lewe twee treë vorentoe gee en drie treë agteruit tree? Indien dit die geval is, is Breek Vry die sleutel wat jou sal help om vry te breek van enige beperkings wat jy tans beleef, en jou help om in ware vryheid in te beweeg. Deur kragtige, ware, en onvergeetlike stories deel Pastoor Vlad Savchuk wat God hom geleer het oor vryheid wat in Jesus Christus beskikbaar is. Vlad se persoonlike lewe en bediening was getransformeer deur sy reis, en sy hartsbegeerte is dat lesers dieselfde tansformasie en vryheid sal ervaar. Jy sal in Breek Vry, die volgende ontdek: ¿ Hoe om die wortel van jou probleme te hanteer, en nie net die simptome nie. ¿ Dat vloeke en demone 'n werklikheid is, en ook baie algemeen voorkom. ¿ Hoe domone vestings in ons gedagtes bou. ¿ Dat die vyand se uitsluitlike doel is, om ons lewens te vernietig. ¿ Wat ware vryheid is. ¿ Hoe om vry te raak en nooit weer terug te keer na 'n lewe vol bindinge nie. Moet nie nog 'n dag in gevangeneskap lewe nie. God wil hê dat jy vry moet kom. Kom saam met Vlad op hierdie lewensveranderde reis en ontdek die vryheid wat klaar joune in Jesus Christus is!
Bücherregal gefüllt mit juristischen Werken

Sie möchten lieber vor Ort einkaufen?

Sie haben Fragen zu diesem oder anderen Produkten oder möchten einfach gerne analog im Laden stöbern? Wir sind gerne für Sie da und beraten Sie auch telefonisch.

Juristische Fachbuchhandlung
Georg Blendl

Parcellistraße 5 (Maxburg)
8033 München

Montag - Freitag: 8:15 -18 Uhr
Samstags geschlossen